Oor Ons

Oor Ons

"Agter elke suksesvolle besigheid staan toegewyde ouditeure en rekenmeesters."

Ons Storie

Du Plessis & Du Plessis is ‘n Geregistreerde Ouditeure en Geoktrooieerde Rekenmeesters firma in Centurion. Bert Du Plessis en Michelle du Plessis het Du Plessis & Du Plessis in 1994 gestig. Die vennote het 29 jaar  ervaring in die industrie met die nodige professionele kwalifikasies om kundige finansiële leiding aan kliënte te bied.

Ons Direkteure

Ons Direkteure

Bert du Plessis

Vennoot

Michelle du Plessis

Vennoot

Bert du Plessis

Vennoot

Michelle du Plessis

Vennoot

Ons Ervaring

Die Maatskappy het ervaring en werk in die volgende sektore:

Privaat maatskappye

Openbare weldaadsorganisasies

Beheerliggame

Assosiasies

Nie-Winsgewende maatskappye

Geslote korporasies

Trusts

Ons akkreditasie

Om te verseker dat ons uitstekende leiding en opleiding verskaf is Du Plessis & Du Plessis geakkrediteer deur en behoort ons aan die volgende organisasies

Du Plessis & Du Plessis gebruik die nuutste Pastel, Caseware en Accfin sagteware om aan die spesifieke vereistes van die bedryf te voldoen. Hiermee verseker ons effektiewe tydbestuur wat omskakel in optimale koste besparings vir ons kliënte.