Ons Dienste

Ons Dienste

"Finansiele bestuur is die ruggraat van elke vooruitstrewende besigheid."

By Du Plessis & Du Plessis kan u uitnemende diens verwag en die nodige ondersteuning om u finansiële portefeulje optimaal te bestuur en te beskerm

Rekeningkundige Dienste

Du Plessis & Du Plessis bied 'n verskeidenheid van rekeningkundige en boekhouding dienste aan. Alle inligting word met akkuraatheid verwerk en dan met noukeurigheid tydig aan ons kliënte gerapporteer. Hierdie diens stel maatskappye in staat om op hul besigheid te fokus en ingeligte finansiële besluite te neem.

Besigheidsadvies

Boekhouding

Opstel van Bestuursrekeninge

Maandelikse Salarisse en Lone

Registrasie van maatskappye

Jaarlikse opgawes

Volledige sekretariële dienste

Oudit dienste

Oudits word koste effektief en in oorleg met internationale standaarde en wette gedoen. Ons verseker dat ons kliënte te alle tye bewus is en voldoen aan die nuutste wetgewing.

Oudits van Maatskappye en Trusts

Onafhanklike oorsig en rapportering op voorbereide finansiële state

Belastingdienste

Du Plessis & Du Plessis bied 'n verskeidenheid van rekeningkundige en boekhouding dienste aan. Alle inligting word met akkuraatheid verwerk en dan met noukeurigheid tydig aan ons kliënte gerapporteer. Hierdie diens stel maatskappye in staat om op hul besigheid te fokus en ingeligte finansiële besluite te neem.

Individuele- en maatskappy belasting

Belasting konsultasie en strukturering

Boedels en Trusts

Ons maak seker jou bates word in onvoorsiene omstandighede beskerm, belastingvoordele word optimaal teruggeëis en dat verantwoordelike nalatenskap beplanning geskied.

Boedel analise, beplanning en administrasie

Trust registrasie, administrasie en oudits

Testamente