Ons Klerke
Ons Klerke
Ons Klerk Internskap
Die toekoms in ons hande
Du Plessis & Du Plessis word in 2009 ‘n geakkrediteerde SAIPA opleidingsentrum wat kwaliteit
opleiding aan voornemende klerke in ‘n professionele werksomgewing bied. Ons bied ‘n
omvattende opleidingsplatform met ‘n kurrikulum wat aan industrie standaarde voldoen. Ons klerke ontvang kwaliteit opleiding en ons deurlopende praktiese ervaring binne ‘n mentorskap raamwerk.
By Du Plessis & Du Plessis prioritiseer ons egter nie net kwaliteit opleiding nie maar skep ook
geleenthede vir persoonlike groei en ontwikkeling. Ons bied ‘n breë opvoedkundige raamwerk
waarin ons gebalanseerde professionele rekenmeesters of ouditeure vir die toekoms oplei.
‘n Klerk Internskap bied baie voordele vir jong vooruitstrewende professionele rekenmeesters. Dit verskaf die geleentheid vir:
- Waardevolle praktiese ervaring
- Toepassing van teoretiese kennis in die praktyk.
- Werkservaring saam met gekwalifiseerde professionele praktisyns wat waardevolle insigte in
die industrie het - Indiensneembaarheid en verskeie potensiële loopbaan moontlikhede
- Uitgebreide professionele netwerk

"Sukses is die somtotaal van al jou pogings bymekaar getel"
Ons klerkskap
Stel jy belang?
Stel jy belang om deel te word van ons program? Kontak ons vandag vir meer inligting.
Du Plessis & Du Plessis se klerkskap bied ‘n uitstekende geleentheid vir ‘n suksesvolle loopbaan in die finansiële sektor.